Bouwer « http://www.bouwer.org | | Mandi en anton van hongarye. videos , gedigte en reisjoernaal. |
Buchanan « http://www.geocities.com/elmari_buchanan/ | | Malcolm en elmari van australië. afrikaanse bladsy van hoofsaaklik engelse werf. |
Burger « http://mzone.mweb.co.za/residents/hb26/homepage.html | | Henri en engela van tzaneen. foto's , biografie en henri se hardekoolvuurstories. |
Claassen « http://afrikakiwi.com | | Pieter en anna-maré van nieu-seeland. nuttige inligting vir aspirant immigrante. |
Dekker « http://www.angelfire.com/ns/dekker/ | | Louis en monica van taiwan. kuns- en fotogalery , skryf jou naam in taiwannees , en hul lewensverhaal. |
Delport « http://www.geocities.com/j_delport2/ | | Johan en rona van pretoria. reisverslae oor hul reis in amerika , met fotoalbum. |
Grobler « http://www.grobler.co.za/johan | | Johan en linda van parow in die kaap. enkelbladsy met algemene inleiding en 'n gesinsfoto. |
Hellin « http://users.pandora.be/hilda.gervaas | | Hilda en gervaas uit belgië. webgrafika , skakels na afrikaanse werwe , en artikels. |
Jooste « http://www.geocities.com/kobie_jooste/index.html | | Kobie en schantell en kroos jaco en theo , van nederland. foto's , opsommings en inleiding oor emigrasie na nederland. |
Joubert « http://www.geocities.com/lienjoubert/ | | Henning en lien. fotoalbum , geldmaakpraatjies en finansiële diens. |
Kühn en Yssel « http://www.joumoer.com/ | | Johan en joleen , en lollie die hond. foto's en 'n boereworsresep. |
Nel « http://www.icon.co.za/~jeenel | | Esmé en johan , albei lede van 'n antarktiese ekspedisie. bladsy oor hul wedervaringe op die koue kontinent. |
Neville van der Westhuizen « http://www.vdwesthuizen.co.za | | Neville en sharlene van nelspruit , mpumalanga , suid-afrika. stokperdjies , van der westhuizen-familiestamboom en foto's. |
Pauley « http://pauley.org.za/ | | Andreas se webwerf oor sy familie , met gedigte , nuus en foto's. |
Potgieters « http://home.wanadoo.nl/potgieters/ | | Dries en estelle se reisverhale oor vakansies in europa , suid-afrika en zambië. |